| Modulekode | HPH 801 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | (a) Regshistoriese en filosofiese perspektiewe op regte (b) Kritiese perspektiewe op regte (c) Regsfilosofiese en politieke opvattings van geregtigheid (d) Toepassings in die Suid-Afrikaanse konteks |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Regsleer |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App